Gepubliseer/Published in Beeld 7 Augustus 2014,

Langlewemelk is die afgelope maand so skaars soos hoendertande in sommige winkels in Bloemfontein, die winkel woordvoerders en die Melkprodusente-organisasie (MPO) stem nie almal ooreen rakende die oorsaak van hierdie probleem nie.

Long-life milk has been a rare commodity during the past month in shopping centres all over Bloemfontein, the shopping centre spokespersons and the Milk Producers Organization (MPO) does not agree on the source of this problem.

Lees meer