Gepubliseer/Published in Beeld 11 Augustus 2014,

Hulp stroom in vir die Tshwane-DBV nadat daar ‘n berig in Beeld verskyn het, die berig moedig mense aan om skenkings te maak aan die DBV in Waltloo en Centrurion wat hulle deure sou sluit as vrygewige samaritane nie ingespring het nie.

Help has been rolling in to the Tshwane SPCA after Beeld published an article encouraging people to  give sponsorships to the SPCA in Waltloo and Centurion to prevent them from having to close their doors.

Lees meer