Gepubliseer/Published in Beeld 11 Augustus 2014,

Polisiebetrokkenheid by veediefstal in die Mpumalanga provinsie strek na alle kante en word op groot skaal toegesmeer, so beweer Danie du Plessis, streeksverteenwoordiger van TLU SA in Mpumalanga.

Police involvement in stock theft in the Mpumalanga province is widespread and is being covered up extensively, claims Danie du Plessis, regional representative of TAU SA in Mpumalanga.

Lees meer/Read more