Gepubliseer/Published in Beeld 15 Augustus 2014,

Nadat Charles Cavanagh vier maande lank Pretoria plat gesoek het na sy geliefde bulterriër, Susca, ontvang hy ‘n oproep van ‘n veearts wat hom laat weet sy het vir Susca gevind.

After Charles Cavanagh searched the entire Pretoria for 4 months, looking for his bull terrier Susca, he received a phone call from a vet who claimed she had found Susca.

Lees meer

Advertisements