Gepubliseer in Beeld 18 Augustus 2014,

Twee Angolese mans is by die Vioolsdrift-grenspos, naby Kimberley, aangekeer met 33 honde in hul voertuig, hulle word aangehou op klagte van onwettige uitvoer van honde en dieremishandeling.

Two Angolan men were stopped at the Vioolsdrift border near Kimberley with 33 dogs in their vehicle, they are being held on charges of illegal export of dogs and animal cruelty.

Lees meer/Read more