Gepubliseer in Beeld 18 Augustus 2014,

Dr. Hector Magome, hoof van bewaringsdienste van SANParke, is geskors nadat hy glo kontrakte met natuurreservate en jagplase in die Noord-Kaap aangegaan het vir die verkoop van 250 (tweehonderd-en-vyftig) renosters van die Kruger wildtuin.

Dr. Hector Magome, head of conservation services of SANParks is suspended after he allegedly made deals with nature reserves and hunting lodges regarding the sale of 250 (two hundred and fifty) rhino’s from the Kruger National Park.

Lees meer/Read more