Gepubliseer in Beeld 18 Augustus 2014,

Die eienaar van die tier Panjo, Goosey Fernandes, is weereens in die moeilikheid by die Nasional Dierbeskermingsvereniging (NDBV), díe keer omdat hy ‘n jaguar in sy werkswinkel aanhou.

The owner of Panjo the tiger, Goosey Fernandes, is in trouble with the National SPCA once again, this time because of the jaguar he keeps in his workshop.

Lees meer

Advertisements