Gepubliseer in Beeld 3 September 2014,

Twee Suid-Afrikaanse dierewelsynaktiviste is op een van die 18 (agtien) Faroe-eilande,’n protektoraat van Denemarke, in hegtenis geneem nadat hulle probeer het om inwoners te keer toe dié inwoners 33 (drie-en-dertig) loodwalvisse wou doodmaak.

Two South African animal welfare activists were arrested on one of the 18 (eighteen) Faroe islands, a protectorate of Denmark, after they tried to prevent residents of the island from killing 33 (thirty three) False killer whales.

Lees meer