Gepubliseer in Beeld 30 Augustus 2014,

Dr. Gareth Zeiler, ‘n veearts van Pretoria en dosent aan die Universiteit van Pretoria se fakulteit veeartsenykunde, het een van die belangrikste eksamens van sy loopbaan gemis nadat sy bagasie en al sy reisdokumente sowel as sy eksamen notas uit sy motor gesteel is.

Dr. Gareth Zeiler a veterinarian from Pretoria and lecturer at the University of Pretoria’s faculty of veterinary science, missed one of the most important exams of his career, after his luggage and traveling documents as well as his exam notes were stolen from his car.

Lees meer