Gepubliseer in Beeld 28 Augustus 2014,

Marie Snyman van Meyerspark, wou ‘n melktert bak vir haar 73ste verjaardag toe sy ‘n groot eier oopbreek en ‘n volledige kleiner eiertjie binne die groot eier aantref, Dr. Naudé Rossouw ondersoek tans die saak.

Marie Snyman wanted to bake a milktart for her 73rd birthday when she dicovered an intact smaller egg inside a large egg when she cracked the large egg open, Dr. Naudé Rossouw is currently investigating the matter.

Lees meer