Gepubliseer in Beeld 25 Augustus 2014,

Letaba, Juba en Sadi is die eerste leeuwelpies wat in vyf (5) jaar in die Johannesburgse dieretuin gebore is, dit is volgens Agnes Maluleke, kurator van die dieretuin, ‘n baie groot oomblik vir die dieretuin.

Letaba, Juba and Sadi are the first lion cubs to be born in the Johannesburg Zoo in the past five (5) years, according to Agnes Maluleke, curator of the zoo, this is a big moment for the zoo.

Lees meer/Read more