Gepubliseer in Beeld 22 Augustus 2014,

SANParke het sedert 1 Januarie 2010 354 renosters verkoop vir meer as R81 miljoen, dit is gemiddeld R229 000 per renoster volgens Edna Molewa, minister van omgewingsake, se skriftelike antwoord op ‘n vraag deur die DA se adjunkwoordvoerder vir omgewingsake.

SANParks has sold 354 rhino since 1 January 2010 for more than R81 million, averaging R229 000 per rhino, according to the written answer from Edna Molewa, minister of environmental affairs, to the question posed by the DA’s adjunct spokesperson of environmental affairs.

Lees meer/Read more