Gepubliseer in Beeld 4 September 2014,

‘n Bewaringsbeampte in Calvinia is alreeds langer as ‘n week besig om drie (3) ploegskaarskilpadjies te probeer skoonmaak nadat hulle in teer vasgesit het, die teer is vermoedelik deur ‘n padboukontrakteur in die veld gestort.

A conservation officer in Calvinia has been trying to clean three (3) tortoises for over a week after they got caught in tar, the tar was supposedly shed in a field by a road construction company.

Lees meer