Gepubliseer in Beeld 20 Augustus 2014,

Die 18 verdagtes wat honde geteel en aangehou het vir gevegte, in ‘n sjebeen in Tsakane aan die Oos-Rand, het foto’s en video’s van die onwettige bedrywighede op hulle selfone gehad, waarop die polisie beslag gelê het.

The 18 suspects who bred and kept dogs for dog fights in a shebeen in Tsakane on the East Rand, had photos of these illegal activities on the cellphones which the police confiscated.

Lees meer

Advertisements