Gepubliseer in Beeld 8 September 2014,

Die derde jaarlikse prestige-Arabierperd-veiling in Bronkhorstpruit is deur die Strydom-Arabierstoet en Aucamp Arabiere aangebied, waar plaaslike kampioene en ingevoerde top-Arabierperde van die VSA en Brasilië top pryse behaal het.

The third annual prestige Arabian horse auction in Bronkhorstspruit was hosted by the Strydom Arabian Stud and Aucamp Arabians, local champion and imported Arabian horses from the USA and Brazil attained incredible prices.

Lees meer