Gepubliseer in Beeld 17 September 2014,

‘n Tien (10) jaar oue goudvis, George, het ‘n operasie in Melbourne, Australië, ondergaan om ‘n lewensbedreigende gewas uit sy kop te verwyder, die operasie is deur Dr. Tristan Rich uitgevoer.

A ten (10) year old goldfish named George underwent neurosurgery in Melbourne, Australia, in order to remove a life threatening tumour, the operation was done by Dr. Tristan Rich.

Lees meer/Read more