Gepubliseer in Beeld 16 September 2014,

Dit is verwarrend vir die algemene publiek in Viëtnam waarom renosterhorings nie gebruik kan word nie, maar Hong Nhung ‘n Viëtnamese sangeres het vir die eerste keer in die Krugerwildtuin gesien hoe lyk ‘n gestroopte renoster en was uiters geskok oor die wreedheid daarvan.

Not being allowed to use rhino horn is confusing to the general public of Vietnam, Hong Nhung, a Vietnamese singer, saw a poached rhino for the first time in the Kruger National Park and was utterly shocked by the cruelty thereof.

Lees meer/Read more