Gepubliseer in Beeld 15 September 2014,

Die Amerikaanse ambassade in Pretoria het landgenote gewaarsku om die Nasionale Dieretuin asook die omliggende omgewing te vermy as gevolg van “geweldadige misdade” wat volgens hulle in die omgewing plaasvind.

The American embassy in Pretoria advised American tourists to avoid the National Zoo and the surrounding area due to “violent crimes” occurring in this area.

Lees meer/Read more