Gepubliseer in Beeld 22 September 2014,

Drie werknemers van SANParke is weens renosterstropery in die Krugerwildtuin gearresteer, nadat hulle in besit van ammunisie, voertuie en stropingstoerusting gevind is in die omgewing van ‘n vars renosterkarkas.

Three employees of SANParke was arrested on charge of rhino poaching in the Kruger National Park after they were found with ammunition, a vehicle and poaching equipment in the vicinity of a fresh rhino carcass.

Lees meer/Read more