Gepubliseer in Beeld 19 September 2014,

Jan van der Vlugt het in die landdroshof in Lydenburg verskyn nadat hy glo vroeër ‘n hond opgehang het en later ‘n ander hond doodgeskiet het.

Jan van der Vlugt appeared before the Lydenburg magistrate after he allegedly hanged one dog and later shot another dog.

Lees meer