Gepubliseer in Beeld 25 September 2014,

Die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (NDBV) het twee klagte teen Sandhurst Safaris en Elephants of Eden ingedien rakende die verwydering van vier olifantkalwers uit die natuur asook die wreedheid waaronder hulle op die oomblik glo ly in die Oos-Kaap, die departement van omgewingsake beweer hulle kan nie die klagte aanspreek nie, omdat hulle nie beheer oor olifante in aanhouding het nie.

The NSPCA laid two complaints against Sandhurst Safaris and Elephants of Eden concerning the incident where they removed four elephant calves from their natural habitat and the fact that they are now keeping them under cruel circumstances in the Eastern Cape, the department of environmental affairs has not pursued these complaints.

Lees meer