Gepubliseer in Beeld 23 September 2014,

‘n Ingevoerde Duitsekorthaar appoteerhond is saam met sy eienaar se bakkie uit die parkeerterrein van Brooklyn Mall in Pretoria gesteel, die hond is opgelei in spoorsny en word gebruik om renosterstropers op te spoor.

An imported German short haired pointer, was stolen with its owner’s bakkie from the parking lot of Brooklyn Mall in Pretoria, the dog is trained in tracking and his job is to track down rhino poachers.

Lees meer/Read more