Gepubliseer in Beeld 23 September 2014,

‘n Grootwildjagter, sy vrou en broer, ‘n prokereur van Pretoria, ‘n lid van die Valke en ‘n vlieënier is ses van die tien beskuldiges, wat op aanklag van 318 sake, wat onder andere verband hou met renosterstropery, diefstal en geldwassery, in die landdroshof in Hatfield, Pretoria verskyn het.

A big game hunter, his wife and brother, an attorney from Pretoria, a member of the Hawks and a pilot makes six of the ten accused, who appeared in the magistrate court in Hatfield, Pretoria on 318 complaints regarding rhino poaching, theft and money laundering.

Lees meer/Read more