Gepubliseer in Beeld 25 September 2014,

Vier jaar nadat die mensgemaakte eiland in die Kamfersdam, Kimberley, onder rioolwater en reënwater verdwyn het, is die eiland uiteindelik weer pienk van al die kleinflaminke wat weereens daar kom woon.

Four years after the man made island in the Kamfersdam near Kimberley disappeared under  sewage and rain water,  lesser flamingos can finally repopulate the island again.

Lees meer/Read more