Gepubliseer in Beeld 26 September 2014,

Regter Mohamed Navsa en twee kollegas het in die appèlhof bevind dat die vonnis van 30 jaar wat opgelê is aan die Thaise renosterhandelaar wat vals inligting gebruik het om jag- en uitvoerpermitte te verkry, te swaar is en boonop mense skok, daarom is dit na 13 jaar verminder.

Judge Mohamed Navsa and two colleagues determined that the 30 year sentence against  the Thai rhino trader, who used false information to obtain hunting and export permits, was too heavy and that it shocked people, therefore it was reduced in during the appeal hearing, to 13 years.

Lees meer/Read more