Gepubliseer in Beeld 3 Oktober 2014,

Die familie van Rose Dowdle (86), wat op 19 September in haar huis in Craighall Park, Johannesburg vermoor is, is op soek na goeie huise vir haar 30 katte.

The family of Rose Dowdle (86), who was murdered in her house in Craighall, Johannesburg on 19 September, is looking for loving homes for her 30 cats.

Lees meer