Gepubliseer in Beeld 27 September 2014,

Die dragtige luiperd, Brandy, is na die Johannesburgse Dieretuin se hospitaal gebring nadat sy in ‘n ysterstrik in Noordwes verstrengel geraak het, sy sterk tans goed aan en die dieretuin is opsoek na ‘n veiliger tuiste vir haar.

The pregnant leopard, Brandy, was brought to the Johannesburg Zoo hospital after she was caught in an steel snare in North-West, she is on the road to recovery and the zoo is looking for a safer home for her.

Lees meer/Read more

Advertisements