Gepubliseer in Beeld 29 September 2014,

Meer as 16 000 mense van oor die wêreld heen het ‘n versoekskrif onderteken dat die vermeende sindikaatsbaas Hugo Ras en die ander nege (9) vermeende renosterstropers borgtog geweier word.

More than 16 000 people from across the world signed a petition to prevent the alleged leader of the rhino poaching syndicate, Hugo Ras, and the nine (9) other rhino poachers from receiving bail.

Lees meer/Read more