Gepubliseer in Beeld 6 Oktober 2014,

Vyf renosterhorings is uit die inloopkluis by ‘n sakeonderneming van Oscar Pistorius se oom, Arnold, in Waterkloof gesteel nadat die renosters wettiglik vir hulle eie veiligheid onthoring is.

Five rhino horns were stolen from a walk-in safe of a business owned by Arnold, Oscar Pistorius’ uncle, after the rhinos were legally dehorned for their own safety.

Lees meer/Read more