Gepubliseer in Beeld 9 Oktober 2014,

Afgri en sy ontwikkelingsvennote Scinetic en die Universiteit van Kansas in die VSA het ‘n verbyvloei-proteïn ontwikkel vir herkouers,  wat melkproduksie per koei ‘n hupstoot van ‘n 10% tot 15% vermeerdering gee.

Afgri and its development partners Scinetic and the University of Kansas in the USA developed a rumen bypass protein which can improve milk production of an individual cow with 10% to 15%.

Lees meer