Gepubliseer in Beeld 10 Oktober 2014,

Innes Benade, die sanger-predikant, se oplettendheid het gesorg dat ‘n Yorkshireterriër weer veilig aan sy eienaar terug besorg is nadat die hondjie uit ‘n erf gesteel steel is in George.

Innes Benade a singer-preacher, aided in returning a Yorkshire terrier to its owner after the animal was stolen from a backyard in George, by being observant.

Lees meer