Gepubliseer in Beeld 7 Oktober 2014,

‘n Hond wat nie ‘n huis kon kry nie, nadat hy in Ozark (Alabama) deur ‘n motor getref is en by ‘n diereskuiling afgelaai is, is op 10 September deur ‘n veearts met ‘n middel ingespuit om hom van kant te maak, maar op 11 September het ‘n verbaasde dierebeheerbeampte ‘n springlewendige Lazarus in die hok gevind.

A dog who could not find a home in Ozark (Alabama), after he was hit by a car and dropped off at an animal shelter, was injected by a veterinarian to be euthenised on 10 September, but on 11 September a stunned animal control officer found Lazarus alive and well in his cage.

Lees meer/Read more