Gepubliseer in Beeld 13 Oktober 2014,

Gevlekte ooruilkuikens en Nonnetjiesuile is maklike teikens om te vang vir mense wat uile op straat wil verkoop, die uile word wreed aangehou en gevang voor verkope plaasvind, Brendan Murray van die Owl Rescue sentrum naby Hartbeespoortdam, moedig mense aan om eerder die handel in uile in die kiem te smoor.

The chicks of Spotted eagle owls and Barn owls are easy targets for people who sell the owls on the streets, the owls are caught and kept under cruel circumstances before being sold, Brendan Murray of the Owl Rescue center near Hartbeespoortdam urges people to stop this trade in owls in its tracks.

Lees meer