Gepubliseer in Beeld 13 Oktober 2014,

Twee bulle van die enigste wilde olifanttrop in Gauteng, in die Dinokengwildreservaat net noord van Pretoria, het nuwe satelliet-opsporingshalsbande gekry vanaf die Humane Society International (HSI) as deel van hulle olifantsbestuurprojek.

Two elephant bulls of the only wild elephant herd in Gauteng, living in the Dinokeng game reserve just north of Pretoria, received new satellite tracking collars from the Humane Society International as part of their elephant management project.

Lees meer

Advertisements