Gepubliseer in Beeld 14 Oktober 2014,

‘n Tienjarige seun van Johannesburg het ‘n seekoei oor die kop geslaan met ‘n roeispaan, nadat die seekoei sy pa aangeval het terwyl hulle in ‘n vlotboot, op die Sabierivier in die Idle & Wild-vakansieoord te Hazyview, geroei het, hulle is begelei deur toergidse van die oord.

A ten year old boy from Johannesburg used an oar to beat a hippopotamus that attacked his dad while they were rowing on the Sabie river at the Idle & Wild resort in Hazyview, they were accompanied by tour guides.

Lees meer