Gepubliseer in Beeld 16 Oktober 2014,

Nakkie sterk by die Wild Hearts-rehabilitasie sentrum aan, nadat haar ma geskiet en vir haar horing gestroop is, sy het onlangs ‘n maat genaamd Steyntjie, ‘n renosterbulletjie, ryker geword en is baie rustiger vandat die twee ‘n kamp deel.

Nakkie is currently staying at the Wild Hearts rehabilitation center while recovering after her mother was poached, she recently acquired a new friend named Steyntjie, a rhino bull calf, who helps to calm her down when she becomes anxious.

Lees meer

 

 

Advertisements