Gepubliseer in Beeld 15 Oktober 2014,

Twee jong troetelrenosters is in hulle kamp op ‘n familieplaas naby Groblersdal met groot-kaliber gewere geskiet en van hul horings gestroop, nadat die stropers die plaas 8 (agt) dae lank dop gehou en die sekuriteitswag oorrompel het.

Two young pet rhinos were shot with large caliber guns, on a family farm near Groblersdal, and their horns were poached after the poachers watched the farm for 8 (eight) days and overpowered the security guard.

Lees meer