Gepubliseer in Beeld 23 Oktober 2014,

Mia Joubert en haar perd, Rooigras Style, skop stof in die hele land se skoleperdesportruiters se oë deur die Nasionale Skoleperdesport Kampioenskap te wen, terwyl haar sussie, Kirsten Joubert en haar perd, Rooigras Gina, as naaswenners uit die stryd tree.

Mia Joubert and her horse Rooigras Style emerged as champions after winning the National Equestrian Schools championship, while her sister Kirsten Joubert and her horse Rooigras Gina galloped away with second place.

Lees meer