Gepubliseer in Beeld 24 Oktober 2014,

Dawie en Janneman Groenewald van Suid-Afrika is deur die Amerikaanse regering aangekla van menige oortredings aangaande die verkoop van onwettige rensoterjagtogte aan jagters vanaf die VSA, daar is 18 klagte teen Out of Africa Adventurous Safaris.

Dawie and Janneman Groenewald of South Africa are accused by the American government of selling illegal rhino hunting excursions to hunters from the USA, 18 complaints have been made against Out of Africa Adventurous Safaris.

Lees meer/Read more