Gepubliseer in Beeld 22 Oktober 2014,

Gewilde hondsoorte sluit die Yorkshire-terriër, Engelse bulhond en die Franse bulhond in, die gewilde vierpotige vriende jaag mens nie net baie geld uit die sak nie, maar mens sal boonop heelwaarskynlik op ‘n waglys geplaas word.

Popular dog breeds include the Yorkshire terrier, the English bulldog and the French bulldog, these furry friends will not only cost you an arm and a leg but your name will most likely also end up on a waiting list.

Lees meer