Gepubliseer in Beeld 27 Oktober 2014,

Ducky, die troeteldiereend, was in goeie hande gewees by Onderstepoort dierehospitaal net buite Pretoria, hy het teen goed begin vasloop en dis toe dat sy katarakte deur dr. Doriane Eliot, van die Voël-en Eksotiese afdeling, verwyder is.

Ducky the pet duck was in good hands at Onderstepoort animal hospital just outside of Pretoria, he started walking into things and was brought to dr. Doriane Eliot, from the Bird and Exotics department at the hospital, who removed his cataracts.

Lees meer