Gepubliseer in Beeld 25 Oktober 2014,

By die Moholoholo-wildrehabilitasiesentrum in die Hoedspruit omgewing, kom die geveerdes en viervoetiges altyd eerste, die sentrum neem beseerde, vergiftigde en wees wilde diere en voëls in.

At the Moholoholo wildlife rehabilitation center in the Hoedspruit area the animals always come first, they take in injured, poisoned and orphaned wild animals and birds.

Lees meer