Gepubliseer in Beeld 24 Oktober 2014,

Die departement van omgewingsake verseker die betrokkenes dat wedvlugsport nie in gevaar is nie, daar is slegs ‘n paar duifspesies wat die departement se ongewenste spesie lys gehaal het en waarvan die telery en vrylating gereguleer moet word.

The department of environmental affairs assured all parties involved with racing pigeons that the sport is safe, there are only a few pigeon species that made it onto the department’s list of unwanted species and the breeding of these species must be regulated.

Lees meer

 

 

Advertisements