Gepubliseer in Beeld 3 November 2014,

Shaky, die skaaphond, wat al van geboorte af blind is, het vier maande gelede saam met twee ander honde by sy eienaar se erf uitgeglip, hy is vyf huise van sy eienaar se tuiste gevind waar hy die afgelope vier maande in ‘n studentehuis se erf nesgeskop het.

Shaky, the sheepdog has been blind since birth, four months ago he slipped out of his owner’s yard with two other dogs, he was found five houses from his owner’s house where he had been living in the backyard of a student house.

Lees meer