Gepubliseer in Beeld 31 Oktober 2014,

Bobbejane is verklaarde probleemdiere en mag sonder toestemming deur enige grondeienaar geskiet word, inwoners van Graskop is vasgevang in ‘n emosionele tweestryd aangaande wippe wat op ‘n plantasie van York Timbers aangebring is om die diere te vang, aangesien die toekoms van dié bobbejane onseker is.

Baboons are declared problem animals and any landowner may shoot these animals without permission, yet residents of Graskop are caught in an emotional battle regarding the traps erected on a plantation of York Timbers as the future of the animals that are caught are unclear.

Lees meer/Read more

Advertisements