Gepubliseer in Beeld 29 Oktober 2014,

Die Tshwane- Dierebeskermingsvereniging (DBV) het op ‘n wenk reageer aangaande ‘n dierekliniek in Pretoria-Wes wat sonder ‘n lisensie bedryf word en het die diere by die kliniek gaan red, die polisie ondersoek verder hoe ‘n veearts wie se lisensie al in 2009 verval het saam met twee ander mans die onwettige kliniek kon bedryf.

The Tshwane SPCA reacted to a tip regarding an animal clinic in Pretoria West operating without a license, they saved the animals at the clinic and the police are investigating how a veterinarian whose license to practice expired in 2009, together with two other men, managed to keep the illegal clinic operational.

Lees meer

Advertisements