Gepubliseer in Beeld 11 November 2014,

Shaka die jagluiperd, van Dell Cheetah Centre naby Parys in die Vrystaat, het die gaste op Andy en Marizan Leondios se troue se asem weggeslaan toe hy met die ringe by die kerkgangetjie afgestap kom.

Shaka the cheetah from Dell Cheetah Centre near Parys in the Freestate amazed the guests at Andy and Marizan Leondios’ wedding, when he came walking down the aisle with their rings.

Lees meer

Advertisements