Gepubliseer in Beeld 5 November 2014,

Volgens navorsing wat die afgelope dekade in die Kalahari en Limpopo plaasvind, is menslike aktiwiteit soos die oprigting van heinings een van die hoof redes waarom jagluiperd getalle so drasties afgeneem het, die heinings versper en verklein hul habitat en versteur hul energie-balans.

According to research of the past decade in the Kalahari and Limpopo, human activity like erecting fences are one of the major contributing factors to the dramatic decline in cheetah numbers, the fences limit their habitat and causes a disturbance in their energy balance.

Lees meer/Read more

Advertisements