Gepubliseer in Beeld 10 November 2014,

Die private reservaat, Kalahari Trails, het toestemming ontvang om ‘n toevlug-en-rehabilitasiesentrum vir meerkatte in die Noord-Kaap te word, mishandelde meerkatte wat as troeteldiere aangehou is het nou ‘n veilige oord te danke aan Prof. Anne Rasa.

The private reserve, Kalahari Trails, has received permission to open their doors as a refuge and rehabilitation center for suricates (meerkat) in the Northern Cape, abused suricates that were kept as pets now have a safe haven thanks to Prof. Anne Rasa.

Lees meer