Gepubliseer in Beeld 11 November 2014,

700 mense van oor die wêreld het ‘n petisie onderteken teen die gebruik van wilde diere in advertensies, nadat Nivea ‘n reklameveldtog geloods het in Spanje waarvan ‘n wit leeu deel was, Nivea het ‘n kort verklaring gemaak waarin hulle kortliks die wêreld meegedeel het dat die advertensie verwyder is.

700 people from across the world signed a petition against the use of wild animals in advertisements, this after Nivea launched an advertising campaign in Spain, using a white lion, Nivea released a short statement notifying the world that the advert will be removed.

Lees meer/Read more